Diegene wat die ANC misbruik om hulself te verryk, steel van die armes en pleeg ’n misdaad. Daarom moet ANC-lede nie skroom om diegene voor stok te kry wat die beweging vir hul eie gewin misbruik nie, ...
Simon Harmer, draaier van die Proteas, verwag dat die bal op die tweede dag van hul toets teen Pakistan dalk laag sal begin deurskiet.
Geliewe kennis te neem dat die Eerste and Finale Likwidasie Rekening in die bogenoemde aangeleentheid ter insae lê by die Landdros : Randburg vir ‘n tydperk van 14 (veertien) dae gereken vanaf 16 Mei ...
’n Soveelste besering het die snelbouler Gerald Coetzee se deelname aan die komende witbalreekse teen Pakistan in gedrang.
Erling Haaland het ’n driekuns aangeteken om 50 internasionale doele in ’n rekordtyd te behaal terwyl Noorweë Saterdag met 5-0 geseëvier het oor Israel om nader aan kwalifisering te wees vir ’n eerste ...
Buti Manamela, minister van hoër onderwys en opleiding, het die media toegespreek oor die jongste verwikkelinge aangaande die geweld by die Fort Hare-Universiteit.
Russiese huurvlugte is gebruik om die helikopters van SA na Benghazi te vervoer nadat ’n eertydse bondgenoot van Moeammar Ghaddafi hulle gekoop het.
Gretchen Walsh het Saterdag haar eie kortbad-wêreldrekord in die 50 m-vlinderslag verpletter met ’n oorwinning in 23.72 sekondes by die Wêreldbeker-byeenkoms in Carmel, Indiana.
Helen Zille se kandidatuur vir die burgemeesterspos in Johannesburg kan die ANC noop om met tradisie te breek en ook ’n hoëprofiel-kandidaat vir dié pos aan te wys.
’n Video-oproep waarin Siya Kolisi ’n tienjarige seun van Kaapstad moed inpraat en sy boelies voor stok kry, het dié kind se uitkyk op die lewe handomkeer verander.
Gayton McKenzie word daarvan beskuldig dat hy die departement van sport se geld misbruik om sy eie politieke party te bevorder.
Die land se rugby-presidente sal op 5 Desember in Kaapstad ernstig herbesin oor of die Curriebeker-kampioen, Griekwas, steeds moet kwalifiseer vir volgende jaar se reeks.