Diegene wat die ANC misbruik om hulself te verryk, steel van die armes en pleeg ’n misdaad. Daarom moet ANC-lede nie skroom om diegene voor stok te kry wat die beweging vir hul eie gewin misbruik nie, ...
Simon Harmer, draaier van die Proteas, verwag dat die bal op die tweede dag van hul toets teen Pakistan dalk laag sal begin deurskiet.
Geliewe kennis te neem dat die Eerste and Finale Likwidasie Rekening in die bogenoemde aangeleentheid ter insae lê by die Landdros : Randburg vir ‘n tydperk van 14 (veertien) dae gereken vanaf 16 Mei ...
Hofstukke in die SAID se sekwestrasie-aansoek teen Montana onthul dié besonderhede soos vervat in ’n oudit van meer as R38 miljoen se onverklaarde belasbare inkomste tussen 2010 en 2020.
Valentin Vacherot, die 204de speler op die wêreldranglys, het Sondag sy neef Arthur Rinderknech geklop om die Sjanghai Meesters te wen.
Suid-Afrika het Sondag die derde kwart van die derde netbaltoets teen Australië met twee doele gewen en hy sal vertroue put uit dié vertoning.Die Aussies het egter die derde kragmeting in Adelaide met ...
’n Soveelste besering het die snelbouler Gerald Coetzee se deelname aan die komende witbalreekse teen Pakistan in gedrang.
Erling Haaland het ’n driekuns aangeteken om 50 internasionale doele in ’n rekordtyd te behaal terwyl Noorweë Saterdag met 5-0 geseëvier het oor Israel om nader aan kwalifisering te wees vir ’n eerste ...
Buti Manamela, minister van hoër onderwys en opleiding, het die media toegespreek oor die jongste verwikkelinge aangaande die geweld by die Fort Hare-Universiteit.
“Dit is nie die einde van Suid-Afrika se Wêreldbeker-droom nie,” sê Bafana Bafana se afrigter, Hugo Broos, nadat sy span nie daarin kon slaag om maksimum punte in sy voorlaaste Groep C-kwalifiseringst ...
Russiese huurvlugte is gebruik om die helikopters van SA na Benghazi te vervoer nadat ’n eertydse bondgenoot van Moeammar Ghaddafi hulle gekoop het.
Gretchen Walsh het Saterdag haar eie kortbad-wêreldrekord in die 50 m-vlinderslag verpletter met ’n oorwinning in 23.72 sekondes by die Wêreldbeker-byeenkoms in Carmel, Indiana.