Helen Zille se kandidatuur vir die burgemeesterspos in Johannesburg kan die ANC noop om met tradisie te breek en ook ’n hoëprofiel-kandidaat vir dié pos aan te wys.
’n Video-oproep waarin Siya Kolisi ’n tienjarige seun van Kaapstad moed inpraat en sy boelies voor stok kry, het dié kind se uitkyk op die lewe handomkeer verander.
Die land se rugby-presidente sal op 5 Desember in Kaapstad ernstig herbesin oor of die Curriebeker-kampioen, Griekwas, steeds moet kwalifiseer vir volgende jaar se reeks.
Gayton McKenzie word daarvan beskuldig dat hy die departement van sport se geld misbruik om sy eie politieke party te bevorder.
Hoor hier, boekwurms! ‘Die geskenk’ deur Riette Rust is die luisterboek vir Oktober, eksklusief vir intekenare. Die luisterboek is die ontroerende ware verhaal van ’n bekende en geliefde skrywer wat ...
Suid-Afrika se oorgewig offisiere kan gerus kennis neem van die Amerikaanse weermag se streng nuwe fiksheidsreëls, skryf Erika Gibson.
Hoor hier, boekwurms! ‘Die geskenk’ deur Riette Rust is die luisterboek vir Oktober, eksklusief vir intekenare. Die luisterboek is die ontroerende ware verhaal van ’n bekende en geliefde skrywer wat ...
Kort nadat sy vriend in ’n tref-en-trap-voorval dood is, het ’n 16-jarige seun voor sy ma se oë gesterf nadat hy wreed aangerand is.
Honderde Suid-Afrikaners het in ’n slenter-strik getrap en dit eers Vrydag besef toe die maatskappy waarvoor hulle gewerk het, aandring op ’n fooi voordat hulle geld uitbetaal word.
“Op eie bodem is dieselfde groep mense wat aandring dat ons nie volksmoord hier moet ontken nie, besig om die volksmoord elders te ontken.” ...
Politieke en ander geweld in Wes-Kaapse gemeenskappe kom al lank aan, soos die “Trojaanse perd”-voorval van veertig jaar gelede. Heindrich Wyngaard wonder oor die langtermyn-effek daarvan.
AfriForum eis dat die kommissie wat bewerings van politieke inmenging rondom WVK-vervolgings moet ondersoek, ook moet kyk na wat verhoed het dat ANC-leiers nie vervolg is vir hul aandeel in terreurdad ...