Erling Haaland het ’n driekuns aangeteken om 50 internasionale doele in ’n rekordtyd te behaal terwyl Noorweë Saterdag met 5-0 geseëvier het oor Israel om nader aan kwalifisering te wees vir ’n eerste ...
Gretchen Walsh het Saterdag haar eie kortbad-wêreldrekord in die 50 m-vlinderslag verpletter met ’n oorwinning in 23.72 sekondes by die Wêreldbeker-byeenkoms in Carmel, Indiana.
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Twee voormalige Bokke pak mekaar Donderdagaand in die bokskryt. Die Leeu sê hy is uit op jag en hy hoop nie die Cheetah kruip weg nie.
’n Egpaar van Jeffreysbaai het glo jare lank geld ingesamel om Bybels aan behoeftiges te verskaf, maar slegs ’n fraksie van die geld is werklik aan Bybelaankope bestee.
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luister ...
Siya Kolisi het die eerste Bok-kaptein geword wat die Rugbykampioenskap-titel suksesvol verdedig het. Foto: Getty Images Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot ...
’n Belofte wat Bakkies Botha destyds aan sy dogter gemaak het, het hom skielik aan die einde van 2014 laat uittree.
Suid-Afrikaners moet ophou om hulself aan die slaap te sus met die gevaarlike fabel dat die land se korrupsie-krisis deur blote strenger wetstoepassing opgelos kan word, skryf Hermann Pretorius.
200 jaar nadat Paul Kruger gebore is, het die jongste debat oor die naam van die Krugerwildtuin hom opnuut laat dink oor waarom helde nodig is, skryf Eugene Gunning.
“Almal weet hulle sal op die toer ’n kans kry, of dit nou teen Japan, Frankryk of Italië is,” sê die Bok-slot Eben Etzebeth.
Politieke en ander geweld in Wes-Kaapse gemeenskappe kom al lank aan, soos die “Trojaanse perd”-voorval van veertig jaar gelede. Heindrich Wyngaard wonder oor die langtermyn-effek daarvan.