SOWAT 300 gemeenskapstuine kon die afgelope dekade ’n bord kos op families se tafels sit as gevolg van beleggings deur ...
’N FAMILIE van Kraaifontein soek geregtigheid nadat ’n pa van twee dood is ná lede van die Anti-Bende-eenheid (AGU) hom by ...
Polisielede het teruggeskiet en een volwasse man noodlottig gewond en vier ander in hegtenis geneem. ’n AK47-geweer en twee 9 ...
DIE Khayelitsha-polisie het ’n moordsaak vir ondersoek geregistreer ná ’n skietvoorval gistermiddag omstreeks 14:20 op die N2 ...
’n Historiese oomblik het vir mense van die Droëheuwel, Môreson, Dorpsig en Nerina Straat Selfbouskema op Robertson, op 18 ...
DIE Langa-polisie het ’n saak van moord geregistreer na ’n skietvoorval by Siyahlala plakkerskamp langs Joy Crescent ...
’N VOLWASSE man is gistermiddag doodgeskiet nadat hy deur ’n verdagte op ’n fiets genader en aangeval is. Die voorval het ...
’N MA van Hawston se grootste vrees het Vrydagmiddag omstreeks 12:45 waar geword toe haar oudste kind, Caleb-Jude Vogel (25), ...
’n Vrou van Calitzdorp wat haar man doodgesteek het, is verlede week in die Oudtshoorn-streekhof aan strafbare manslag ...
Moyhdian Pangkaeker, die man wat agter tralies was vir die moord en verkragting van die agtjarige Tazne van Wyk, is dood in aanhouding.
Na wat verneem word is twee jong mans in ’n drive-by shooting in Tecoma-straat in Meltonrose, Kleinvlei geskiet. Konst. Ndake Gwala, ’n polisiewoordvoerder, sê een man is doodgeskiet en ’n ander een ...
ROSES United het Saterdag op merkwaardige wyse ’n reuse terugvegpoging aan die dag gelê om die verdedigende kampioen ...