Abraham H. de Vries het in Afrikaans al kanonieke status bereik as kortverhaalskrywer. Verhale soos “Die uur van die idiote”, sy “Brood 1 en 2” en “Die meisie met die bra-pistool” (om maar ’n paar te ...
Hiermee word digters en kortverhaalskrywers van alle ouderdomme wat graag hul Afrikaanse taalvaardighede en kreatiwiteit ten toon wil stel, genooi om in te skryf vir die jaarlikse dig- en ...
Die Ink-skryfkompetsie se wenners is op Saterdag 13 November in Pretoria aangewys. Op die foto is Alicia Janse van Rensburg voor en agter is Chanel Morgan, Twana Nel, Jenna Wilkinson, Anzé ...