Rory Page van M.L. Fick steek sy hand mooi op tydens die eerste skooldag op Woensdag, 17 Januarie. Foto: Wouter Pienaar. Die nuwe jaar is op ‘n hoogtepunt vir talle blinkoog en soms haasbek graad 1’s ...
Groot opgewondenheid het geheers by Laerskool Randfontein toe die nuwe graad 1’s uiteindelik hul grootskool loopbaan op Dinsdag, 10 Januarie begin het. Lees ook: KYK: Ram se nuwe Graad 1’s oor ...